Home Property Tips Wat kos dit regtig om n huis te koop
Wat kos dit regtig om 'n huis te koop?

Om ten volle finansieel voorbereid te wees vir huiskoop, moet jy weet wat die ekstra koste benewens dit wat jy vir die huis self gaan betaal, gaan wees. DiƩ koste sluit in:

  • Oordragkoste
  • Aktebesorging
  • Aktekantoor-koste
  • Noodsaaklike ekstras
 

PROFILEESTATES.CO.ZA
Profile Estates Bloemfontein